0783343867
Images tagged "safari-tent-glamping-camping-garden-route-albertinia-permaculture-homesteading"

Images tagged "safari-tent-glamping-camping-garden-route-albertinia-permaculture-homesteading"

Response to "Images tagged "safari-tent-glamping-camping-garden-route-albertinia-permaculture-homesteading""

  • Ons staan verstom oor wat alles in ons agterplaas gebeur. Daar was net ñ grasperk, 2 lemoenbome en 2 pekaneutbome. Ons het aommer reg onder die pekaneutboom groente aangeplant en ons oes nog elke dag daar iets. Ons het ñ nartjie, vy en 2 pruibome bygeplant asook verskeie kruie. Ons het baie gemulch, elke week kom daar nog by. Sal kyk wat die winter gebeur.